Groot makadamia-ekspo die naweek

Loading player...
Meer as 180 verskaffers is op pad om die naweek hul kundigheid te deel by die Makadamia-ekspo in Witrivier.
Philip Moufarrige van AmberMacs, wat die twee-dag ekspo reël, sê dit is hoogtyd dat makadamia-boere in die Laeveld so ‘n geleentheid kry.
Die fees vind Vrydag en Saterdag plaas by AmberMacs op die Ou Plaston/Yaverland-pad.
Bywoning is gratis, maar vooraf-registrasie is noodsaaklik. Besoek Quicket om te registreer.
2 Feb 2022 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min