ToekomsVenster: ’n Helder lig op ons lewens

Loading player...
Toeval speel geen rol in die lewe van ʼn gelowige nie behalwe, “toe val die lig” soos somtyds gesê word. Mag die lig helder skyn in ons lewens.
9 Feb 2022 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min