Dié liefde vergaan nooit nie.Teks: 1 Korintiërs 13

Loading player...
Hierdie sondag is die sesde sondag na Epifanie(tweede laaste sondag, dan begin die lydensweke). 'n Tydperk waar ons in verwondering staan oor God wat mens geword het en onder ons kom woon het. Ons is in die absolute 'wow' faktor van die kerkjaar. Jesus het gekom vir ons.
13 Feb 2022 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

Uitgenooi na die fees.

Sondag 11de Oktober 2026 Teks: Lukas 14:15-24 (Matteus 22) Tema: Uitgenooi na die fees. Prediker: Ds. Auke Compaan
11 Oct 35 min

God gee weer 'n kans.

Sondag 4de October 2026 Teks: Matteus 21:33-46 Tema: God gee weer 'n kans. Prediker: Ds. Danielle Laubscher-Rheeder
4 Oct 27 min

U is my Lig en my Redder!

Sondag 27ste September 2026 Teks: Psalm 27 Tema: U is my Lig en my Redder! Prediker: Ds. Auke Compaan
27 Sep 28 min

God se ja vir ons! (Doopdiens)

Sondag 20ste September 2026.17de Sondag in Koninkrykstyd Teks: Matteus 21:28-32 Tema: God se ja vir ons! Prediker: Ds .Danielle Laubcher-Rheeder
20 Sep 42 min

Wees Goeie Grond.

Sondag 12de Junie 2026. Dit is die 7de Sondag in Koninkrykstyd. Teks: My teks is Matteus 13: 1-9, 18-23 Tema: Wees Goeie Grond. Prediker: Ds .Danielle Laubcher-Rheeder
12 Jul 25 min