Mpumalanga werkloosheidskoers onder die loep in provinsiale rede

Loading player...
Die premier van Mpumalanga, Refilwe Mtshweni-Tsipane, sê haar administrasie het slapelose nagte oor die “astronomiese” hoë werkloosheidsyfer in die provinsie.
Sy het vanoggend haar provinsiale rede in die wetgewer in Mbombela gelewer.
Mtshweni-Tsipane sê veral die toenemende werkloosheid onder jeugdiges is kommerwekkend en onvolhoubaar.
Sy sê die provinsiale regering kon die afgelope 10 jaar slegs daarin slaag om sowat ‘n kwart van hul teiken van 105-duisend werksgeleenthede per jaar, te skep.
25 Feb 2022 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min