Church Unlimited neem nuwe gebou in gebruik

Loading player...
Church Unlimited het gister amptelik hul nuwe kerkgebou ingewy met ‘n aanbiddingsdiens.
Etienne Garnett-Bennett sê die gebou is aan die begin so ontwerp, maar net die helfte is aanvanklik gebou, Die ander helfte het sowat vyf jaar geneem omdat alles kontant gedoen is.
Met beperkings is daar tans 800 sitplekke, maar dit kan 1 500 mense akkomodeer.
Hulle beoog om dit beskikbaar te stel aan die gemeenskap vir gebruik.
28 Feb 2022 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min