DA vra MRK om in te gryp by Thaba Chweu-kosskool

Loading player...
Die DA in Mpumalanga het die Menseregtekommissie gevra om in te gryp in die waterkrisis by die Thaba Chweu-kosskool.
Volgens Jane Sithole is die skool se sowat 800 leerlinge huis toe gestuur omdat daar nie water is nie.
Gedurende die debat gister in die wetgewer oor die premier se provinsiale rede het die DA ‘n mosie gebring vir die regering om die waterprobleem dringend op te los, maar die ANC het dit verwerp.
Sithole sê leerlinge word van hul toekoms beroof.
2 Mar 2022 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min