SANParke Ereveldwagters werk teen rommelstrooi

Loading player...
Die SANParke Ereveldwagters skop Paasnaweek af met 'n veldtog om besoekers aan die Krugerwildtuin aan te moedig om nie rommel te strooi nie.
Pieter en Elsabe de Bruyn van die Laeveld-streek verduidelik hoe groot die probleem is, en wat die impak daarvan op die natuurlewe is.
Om meer uit te vind oor die veldtog of Ereveldwagters, kontak 082-558-4369 of lowveldchairperson@honoraryrangers.org.
7 Mar 2022 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA: So werk siftingstoetse

Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
28 Apr 11 min

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min

Fokus op mansgesondheid die maand

November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
25 Nov 2025 19 min