Nelspruit DBV doen 'n beroep op die publiek se hulp om Barberton-area te kan bedien

Loading player...
Die Nelspruit DBV het ‘n beroep gedoen op die gemeenskap om hulle te help om dienste in die Barberton-area te lewer.
Die Barberton DBV moes weens finansiële druk op 23 Februarie sy deure sluit.
Die Nelspruit DBV neem van die dienste oor.
Lize Pienaar sê Nelspruit sal na die beste van hul vermoë dienste lewer, maar dit sal nie voltyds kan wees nie.
Hulle vra ook dat die gemeenskap geduldig is omdat hulle lang afstande af moet lê.
7 Mar 2022 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min