ToekomsVenster: Het jy al nagedink oor die lewe?

Loading player...
Waar is daar dan tyd vir dink, nadink, bepeins, besoek en nabetragting?
7 Mar 2022 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min