Curro Nelspruit vier 10de jaar

Loading player...
Curro Nelspruit vier volgende week hul tiende jaar met ‘n weeklange fees.
Dit skop Maandag af met Frank Opperman se vertoning van “Donkie” en die kultuur “showcase” Dinsdagaand in die opgegradeerde saal met van die skool se oud sterre asook huidige talent.
Woensdag se stigtersdag sal deur die uitvoerende hoof van Curro Holdings, Andries Greyling, bygewoon word.
Curro Nelspruit hoof Nico Bronkhorst sê hulle vra altyd hoe hulle die leerlinge se talente beter kan ontwikkel.
Die talentvertoning is gratis, maar vooraf-bespreking is noodsaaklik. Besoek hierdie skakel: http://forms.office.com/r/wQr4xMDekc
10 Mar 2022 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min