ToekomsVenster: ’n Gebed met vrae

Loading player...
“Here, daar is so baie dinge in hierdie wêreld wat ek nie verstaan nie."
15 Mar 2022 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min