Brand geblus by ANC-kantoor in Nelspruit

Loading player...
'n Man het na bewering vanoggend ‘n brand gestig in 'n kantoor by January "Che" Mashilela-huis, die ANC se provinsiale hoofkantoor, in Nelspruit.
Ooggetuies wou nie op die toneel met die media praat nie, maar daar word verstaan dat die man die kantore besoek het.
In een kantoor het hy petrol op die vloer gegooi en dit aan die brand gesteek.
Almal kon die gebou suksesvol ontruim vlug en niemand is beseer nie.
Mbombela brandweerhoof, Petrus Mthiyane, sê die polisie ondersoek presies hoe die brand begin het.
17 Mar 2022 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min