Minister van Justisie vier die Grondwet in Mpumalanga

Loading player...
Die minister van Justisie, Ronald Lamola, het vanoggend die rede gelewer by die provinsiale Grondwetlike Regte Konferensie by die Universiteit van Mpumalanga.
Dit vier die 25ste herdenking van die Grondwet.
Dit is bygewoon deur onder meer die premier, Refilwe Mtshweni-Tsipane, Mbombela burgemeester Sibongile Makushe en Mpumalanga regter-president Francis Legodi.
Lamola sê die polisie werk daaraan om laboratorium toetse van DNS te verbeter en te bespoedig.
17 Mar 2022 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min