Brei 'n Bidbeertjie vir Jesus

Loading player...
Noeline Waters is op 'n missie op Bidbeertjies vir Jesus in die Nelspruit-omgewing te versprei aan almal wat die vertroosting wat dit bied nodig het.
Om die projek uit te brei benodig sy mense wat kan help brei of hekel aan die beertjies, hulle kan stop, of die materiaal kan help borg.
Kontak haar by 079-510-6565 of kontak Radio Laeveld by 061-496-4323. Jy kan wol wat jy wil skenk ook by Radio Laeveld se ateljee in Sonpark af kom laai.
As jy kan, kan jy die beertjie ook koop teen R100 elk, wat op sy beurt weer vir 'n volgende gratis Bid Beertjie sal sorg.
24 Mar 2022 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min