ToekomsVenster: God het die mens gemaak

Loading player...
Sou dit nie ten minste impliseer dat ons mekaar met deernis begroet nie, dat ons wat weet hoe dit voel om ʼn mens te wees met ander mense simpatiek en waarderend sou omgaan nie?
28 Mar 2022 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min