ToekomsVenster: Wat stukkend is, kan herstel

Loading player...
Een steen op ʼn slag, word ons geroep om soos in Nehemia se tyd, wat stukkend is te herstel. Dit kan en moet gedoen word.
30 Mar 2022 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min