Bediening op Wiele nou ‘n geregistreerde NPO

Loading player...
Bediening op Wiele Nelspruit, wat reeds 18 jaar benodigdhede soos kos, klere en huishoudelike items insamel en versprei na behoeftige mense, is nou ‘n geregistreerde nie-winsgewende organisasie.
Santie Tyrer sê hulle het verlede jaar besef hierdie stap is nodig om hulle in staat te stel om meer mense te kan help.
Bediening op Wiele help mense so vêr as Waterval Boven.
Die liefdadigheidsorganisasie hou vir hierdie doel op 9 April ‘n gholfdag by Barberton-gholfklub.
31 Mar 2022 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min