ToekomsVenster: Alles sal uitwerk

Loading player...
Mag die Here vandag vir jou lewe geloofsmoed gee om nie handdoek in te gooi nie. Alles sal uitwerk, sy beloftes is daarvan die waarborg.
6 Apr 2022 1PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min