SA’ner durf gevaarlikste berg aan vir liefdadigheid

Loading player...
In Julie vanjaar pak die atleet Warren Eva die K2-berg in Pakistan ten bate van die welsynsorganisasie Food 4 Hope aan.
11 Apr 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min