Trac N4 gereed vir Paasnaweek verkeer

Loading player...
TRAC N4 is gereed vir die verwagte volumes verkeer wat jaarliks Paasnaweek tussen Mpumalanga, Gauteng en Maputo toeneem.
Kommunikasiebestuurder, Solange Soares, sê dit is die besigste tyd van die jaar op dié roete.
Na verwagting sal dit Donderdag tussen 12:00 en 22:00, Vrydag 09:00 tot 15:00 en weer Maandag van 09:00 tot 19:00 die hoogste wees.
Hul padveiligheidsveldtog sluit in dat TRACAssist eenhede saam met nooddienste op strategiese punte gestasioneer sal wees.
Die grensposte sal vanaf 12 April ook weer voltyds 24 uur operasioneel wees.
11 Apr 2022 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min