ToekomsVenster: ‘Ek is die lig’

Loading player...
Ons is egter nie van die duisternis nie. Die Son van geregtigheid het in ons harte opgekom en lig gebring.
13 Apr 2022 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min