ToekomsVenster: Dit was bestem

Loading player...
Jesus deins nie terug nie. Hy weet waarvoor die Vader Hom bestem en waarvoor Hy Homself aangebied het en is van voorneme om die pad tot by sy finale konsekwensie te loop.
20 Apr 2022 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min