ToekomsVenster: Die deur staan steeds oop vir jou

Loading player...
Hoe kry ʼn mens deel aan die Seun? Jy vra Hom om jou deel te maak. Eerlik, opreg en afhanklik bely jy dat jy dit nie vir jouself of vir ander kan doen nie.
26 Apr 2022 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min