Vier in Nelspruit gevonnis wat inkomstediens bedrieg

Loading player...
Drie mense en 'n maatskappy is die week in die Nelspruit-hof gevonnis vir bedrog en oortreding van die Wet op Belastingadministrasie.
Volgens die Valke het hulle in Maart 2019 bedrieglike opgawes by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens ingedien en so ongeveer 400-duisend-Rand teruggekry.
Klaas Thokwane, Wendy Mkhatshwa en Vusi Mdluli is elk opgeskorte vonnisse opgelê. Real Thoughts Trading is 'n boete van 100-duisend-Rand opgelê wat ook opgeskort is vir vyf jaar.
Kaptein Dineo Sekgothodi:
29 Apr 2022 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min