Mila Guy en David Viviers gesels oor hul rolle in die kykNET-sepie, 'Binnelanders'
--:--
Mila Guy en David Viviers speel dokter-dokter in die kykNET-sepie, 'Binnelanders'. Die duo gesels oor hul rolle as kandidaat dokters.