Die Bergrede_Salig is die wat Treur, Honger en Dors en Barmhartig is_Deel 1.1

Loading player...
Wat beteken dit om Salig te wees wanneer ons treur, honger of dors? Charles en Pierre Vigoureux kuier verder hieroor.
28 Apr 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min