Radiovermaak steeds Leon van Nierop se groot liefde

Loading player...
Die bekroonde radioregisseur en -skrywer skuif agter die mikrofoon in vir die nuwe radiovervolgverhaal, “Operasie Umbra ”, wat nou op Maroela Media te luister is.
7 May 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min