Sekuriteitswag vasgetrek oor gesteelde medikasie

Loading player...
‘n Sekuriteitswag wat na bewering medikasie en mediese voorraad uit die Langverwact-kliniek en ‘n gemeenskaps-gesondheid-sentrum in Embalenhle naby Secunda gesteel is, is gister gearresteer.
Polisie het glo op die voorraad in haar huis afgekom. Amptenare het bevestig dit is Mpumalanga department van gesondheid se eiendom. Sy het intussen ‘n bekentenis afgelê.
LUR vir gesondheid, Sasekani Manzini, sê by monde van haar woordvoerder, Dumisani Malamule, dat die departement onbewus was dat klagtes oor tekorte aan medisyne soms te wyte is aan diefstal.
Sy het ‘n beroep gedoen op meer ondersoeke, omdat sy glo diefstal ook by ander gesondheidsfasiliteite plaasvind.
18 May 2022 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min