Lianie May wil mense opbeur met ‘Bietjie Benoni’

Loading player...
Sy deel ook waarom sy ná byna 15 jaar in die Afrikaanse musiekbedryf steeds dieselfde energieke en opregte plaasmeisie is wat in 2007 ʼn oornag sukses geword het.
26 May 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min