ToekomsVenster: Lewe vry en met vreugde

Loading player...
Kan ons die gebruik van “moeilik” en al sy eweknieë ietwat op die rak bêre en vrymoedig getuig van die vreugde van menswees!
1 Jun 2022 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min