Vinniger bane by Nkomazi-tolhek ge-open

Loading player...
TRAC het spesiale nuwe bane by die Nkomazi-tolhek aangebring wat motoriste toelaat om vinniger met hul elektroniese skyfies deur die tolplaza te beweeg.
Volgens TRAC se kommunikasiebestuurder, Solange Soares, kan motoriste 'n maksimum van 40-kilometer per uur ry om hul skyfies te aktiveer en hul tolgeld sodoende te betaal.
Dit is reeds in 2019 by Diamond Hill aangebring met planne om dit oor die hele N4 op te rig.
1 Jun 2022 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min