Die Bergrede - Die Vervulling van die Wet

Loading player...
Wat het Jesus bedoel toe Hy gesê het dat Hy gekom het om die wet te vervul? Luister na Charles en Louwrens se perspektiewe hieroor
2 Jun 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min