Charles van Onselen: Priesters van God

Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: Priesters van God uit JESAJA‬ ‭61:6-7‬ ‭AFR83‬‬
“Julle sal genoem word: Priesters van die Here, Dienaars van ons God. Julle sal van die rykdom van die nasies geniet, die trotse eienaars word van hulle besittings. In plaas van vernedering sal julle twee keer soveel besittings hê as tevore, in plaas van minagting sal julle lof ontvang oor wat julle besit. Julle sal in julle land twee keer soveel besit as tevore en julle sal altyd vreugde hê.”
8 Jun 2022 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Henry du Plessis oor sy boek “My lewe in ‘n Hartklop"

Johann Els gesels met Henry du Plessis oor sy boek “My lewe in ‘n Hartklop” - Die boek is nie net ’n verhaal van siekte nie, maar ook van geloof, hoop, volharding en tweede kanse. ’n Getuienis van God se getrouheid, selfs in die moeilikste omstandighede.
16 Jul 10AM 15 min

Petronel Fourie "Weet"

“Weet” se doel is om betroubare, maklik verstaanbare kennis vir leerders, ouers en onderwysers gratis beskikbaar te stel. Ons gaan vandag meer uitvind oor wat is WEET en daarvoor het ons vir Petronel Fourie, Weet se projekbestuurder nader getrek.
14 Jul 10AM 11 min

Ds Janlu Kuyler - Paulus praat net oor Jesus

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 22 oor hoe Paulus net Jesus gepraat het, maar nie saak wat nie.
14 Jul 10AM 5 min