Koop jou Pumas-kaartjies vroegtydig

Loading player...
Die Pumas benodig vyf punte in hul Curriebeker-wedstryd Vrydag teen die Griekwas om hulself van ‘n plek in die halfeindronde te verseker.
Plaaslike ondersteuners daag mekaar daarom uit om die hele week Pumas klere by die werk te dra en onderling mekaar uit te daag om die wedstryd te ondersteun.
Werkgewers word gevra om werknemers wat moeite doen ten minste 'n #HalfdagVrydag te gee en dalk selfs die hul vir hulle te borg.
Jy kan ook saam met Radio Laeveld ‘n getekende Pumas rugbytrui wen – en pizzas vir die kantoor, mits jy die grootste gees het. Stuur vir ons ‘n video wat jul gees demonstreer by 061-496-4323 of plaas dit op sosiale media en “tag" ons daarin om ‘n kans te staan om te wen.
Afskop op Mbombela-stadion is om 6-uur. Kaartjies beloop R30 vir volwassenes, en R10 vir kinders.
Roelf Kotze, Mbombela-stadionbestuurder:
8 Jun 2022 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min