ToekomsVenster: Ek verlang na my ma

Loading player...
Ek verlang na my ma en pa. Ek is self al ʼn oupa en besef dat mense een of ander tyd tot sterwe kom. Is jou ereskuld teenoor jou ouers vereffen? Onthou, jy sal ook oud word.
14 Jun 2022 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min