Wat werklik saakmaak

Loading player...
Lynette Beer verduidelik hoedat mens mooi moet besin oor wat werklik saakmaak in hierdie lewe, sodat jy nie tyd mors op dit wat jou kosbare tyd steel nie.
SPREUKE 14:12 AFR53
Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is weë van die dood.
21 Jun 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Rou verdwyn nie sommer net nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Rou verdwyn nie sommer net nie” uit 2 Sam 21
15 Oct 5 min

Help sonder 'n steek

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Help sonder ‘n steek” uit Jeremia 38
8 Oct 4 min

Soms is dit bietjie jou beurt

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Soms is dit bietjie jou beurt” uit 1 Kon 19.
24 Sep 5 min

Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 5 min