Winterklasse skop af vir matrikulante in Mpumalanga

Loading player...
Winterklasse skop vandag af vir sowat 25-duisend graad 12-leerlinge in Mpumalanga. Die onderwysdepartement bied die klasse in 135 sentrums aan vir leerlinge aan skole wat ‘n matriekslaagsyfer van minder as 70-persent behaal het in 2021. Volgens ‘n woordvoerder van die departement, Gerald Sambo, is onderwysers met uitstekende rekords gekies om die klasse aan te bied om leerlinge te help voorberei vir die eindeksamen.
27 Jun 2022 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min