ToekomsVenster: Hoor die leeu brul!

Loading player...
Hy staan by die deur en klop, leer Openbaring ons, maar jý maak die deur vir Hom oop. Hy sal die deur nie afskop of opdring nie. Hy sal dringend pleit, waarsku en uitnooi, maar die keuse − ja, die keuse − berus by jou.
27 Jun 2022 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min