Pelgrimsrus: Die enigste lewende museum in Suid-Afrika

Loading player...
Pelgrimsrus is 'n finalis in die Kwêla Dorp van die Jaar-kompetisie en jy het slegs tot Vrydag 12:00 om vir hulle te stem.
Stuur 'n SMS met "Pelgrimsrus" na 33157 en help om dié eer Laeveld toe te bring.
Luiester hier na wat hierdie unieke dorp dorp so spesiaal maak.
19 Jul 2022 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA: So werk siftingstoetse

Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
28 Apr 11 min

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min

Fokus op mansgesondheid die maand

November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
25 Nov 2025 19 min