Wonde Sonde en n Verwronge God,s beeld

--:--
Brandpunt gesels met Dr Christo De Klerk in Munster KZN wat aan die hoof staan van die Na Eden beradings sentrum oor sonde wonde en n verwronge God,s beeld waarmee so baie mense sukkel
22 Jul 2022 English South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Bela wetsontwerp

wynand gesels met Daniela Ellerbeck van die FW de Klerk Stigting oor hulle bekommernis oor die bela wetsontwerp in sy huidige vorm en hoe ver die proses tans gevorder is voor ondertekening deur Suid Afrika se president
16 Feb 14 min

Spioenasie wetsontwerp Afrikaans

Wynand gesels met Liesl Pretorius van FOR SA oor die krontoversiele wetsontwerp wat die regering in die vooruitsig stel en wat luiteraars omtrent dit kan doen
1 Feb 20 min