ToekomsVenster: Ek het al vergeet hoe dit voel om naby aan God te wees

Loading player...
Die goeie nuus is dat God ook daarna verlang om jou te omhels, te verseker van Sy goeie bedoelings met jou, van Sy oorvloedige genade.
24 Jul 2022 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min