ToekomsVenster: God is ons vetroueling

Loading player...
Om in gebed, niks anders as ʼn gewone gesprek met jou Hemelse Vader, jou hart uit te praat, is terapeuties.
2 Aug 2022 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min