ToekomsVenster: Al wat jy het, is die oomblik, nou

Loading player...
Neem net kennis van die hier en die nou, die oomblik, Goddelik, vlietend, amper verby, verby.
8 Aug 2022 3AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min