ToekomsVenster: Jy weet nie wat vir jou voorlê nie

Loading player...
Sekere ervarings laat ʼn mens net weer besef hoe verskriklik kort die lewe is, voorlopig, onvoorspelbaar en soms hartseer.
9 Aug 2022 3AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min