Vrou se bekeringsreis van heksery tot geloof

Loading player...
Natasha Nagel is weens ʼn traumatiese ervaring reeds as 13-jarige aan okkulte bedrywighede blootgestel, maar glo dit is nou haar roeping om ander teen dié gevare te waarsku.
10 Aug 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min