Die Bergrede: Volmaakte Liefde

Loading player...
In die afsluiting van Matteus 5 gesels Charles en Louwrens oor wat volmaakte liefde beteken, dit is, hoe om lief te wees vir ander, soos wat Jesus was. Luister saam na hierdie interressante gesprek.
18 Aug 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min