Die Bergrede_ Linker en Regterhand Gee (Geld en ander)

Loading player...
Wat bedoel die Skrif wanneer dit sê dat ons linkerhand en regterhand 'anoniem' moet bly wanneer ons gee? Kuier saam met Charles en Louwrens onderwyl hul saam soek na die Heerlikheid uit die Woord rondom die beginsel.
25 Aug 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min