Irene-Louise oor Afrikaans is Groot, Aitsa-benoemings

Loading player...
“Dis gek wat net een liedjie vir ʼn kunstenaar kan doen en daar is nie een dag dat ek nie dankbaar is daarvoor nie.”
2 Sep 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min