Johann Els gesels met Henry du Plessis oor sy boek “My lewe in ‘n Hartklop” - Die boek is nie net ’n verhaal van siekte nie, maar ook van geloof, hoop, volharding en tweede kanse. ’n Getuienis van God se getrouheid, selfs in die moeilikste omstandighede.
“Weet” se doel is om betroubare, maklik verstaanbare kennis vir leerders, ouers en onderwysers gratis beskikbaar te stel. Ons gaan vandag meer uitvind oor wat is WEET en daarvoor het ons vir Petronel Fourie, Weet se projekbestuurder nader getrek.
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 22 oor hoe Paulus net Jesus gepraat het, maar nie saak wat nie.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.