Bergrede: Gebed: Deel 2 - Onse Vader

Loading player...
In hierdie episode praat Charles en Louwrens oor die aanhef van die Onse Vader vanuit Matteus 6:'9 "Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word" - ondersoek saam met hulle die betekenis van hierdie treffende inleiding.
8 Sep 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min